)

Huis Rochér Huisleiers 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Huis Rochér Huisleiers 2024. Huis Rochér se naam is gevestig in 2023 en vernoem na Mnr P.C Rochér. Hy was die skoolhoof van Hoërskool Fichardtpark vanaf 1997 tot 2000.

Die Huis Rochér huisleiers van 2024 is:

  • Minandie Vorster
  • Anja Fourie
  • Anell Standers
  • Ethan Burger
  • Wian Bekker
  • Riyaaz Lamont

Huis Rochér staan bekend as die Rooi Huis. Die rooi in die huiswapen simboliseer krag en dominansie saam met die blou wat deel is van Fichie-wees.

Die arend is simbolies vir eerlikheid, krag, wysheid en vryheid. So simboliseer die kroon outoriteit, oorwinning en tradisie terwyl die sterre verwys na die hoë hoogtes wat Huis Rochér wil aanhou bereik.

Huis Rochér se slagspreuk is Veni Vidi Vici “I came, I saw, I conquered.” Huis Rochér het geskiedenis gemaak deur altwee bekers in sy ontstaansjaar te wen!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal