SA Junior Skaak Kampioenskappe. Agt skaakspelers van Hoërskool Fichardtpark is gekies is om Manguang Metro te verteenwoordig by die SA Junior Skaak Kampioenskappe:
- Christiaan Kotzé
- Johrné Rossouw
- Joalize Melville
- Jason Melville
- Malan van Rensburg
- WJ Swanepoel
- Adrian van Niekerk
- Ruan Kriel
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








