JF Krieket. JF Krieket se eerste krieketspan van Hoërskool Jim Fouché het ‘n verdere twee wedstryde op hul toer na Mosselbaai gespeel.
Die eerste wedstryd verloor JF teen RPC Bridgton van Oudtshoorn met 3 paaltjies.
- Beste kolwers : Adrian de Necker 19 lopies en Cobus Wilken 29.
- Beste boulers : Lian Theron met 3 paaltjies vir 42 lopies en Marco de Lange 3 vir 22.
Die tweede westryd wen JF teen Langenhoven Gimnasium van Oudtshoorn met 7 paaltjies.
- Beste boulers : Pieter Conradie met 3 paaltjies vir 14 lopies en Cobus Wilken 3 vir 17.
- Beste kolwers: Adrian de Necker 29 lopies, RG Vorster 26 en Arnaud Marais 19 n.u.n.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








