)

Tennistoekenningsfunksie – Hoërskool Strand pryswenners

Tennistoekenningsfunksie. Hoërskool Strand se Tennistoekenningsfunksie vir die seisoen 2022-2023 het op Maandag, 8 Mei, plaasgevind.

Strand se Tennistoekenningsfunksie pryswenners is as volg:

  • Beste seun o/19: Paul Roos
  • Beste dogter o/19: Paul Roos
  • Beste seun o/15: Izak Burger
  • Beste dogter o/15: Isabella Strauss
  • Deurlopende hardwerkende en toegewyde speler: Christian De Jager
  • Beste Vordering: Karla Van Jaarsveld
  • Charise Vorster-Verdienstelikheid-Trofee: George Landman
  • Halfkleure – 2021-2023: Emily Landman
  • Halfkleure – 2021-2023: Bernard van Staden
  • Halfkleure – 2021-2023: Paul Roos
  • Halfkleure – 2021-2023: Christian de Jager
  • Volkleure – 2023 Wes-Kaap Disas Interprovinsialespan o/15: Izak Burger
  • Volkleure – 2023 Kaapstad-Tennisspan o/15: Isabella Strauss

Die drie matriekspanlede Christian de Jager, Marzell Schreiber en Karla van Jaarsveld word bedank vir hulle volgehou deelname deur die jare.

Hoërskool Strand bedank ook hul wonderlike afrigters, mnr. Charl Morkel en me. Annelise Morkel. Saam met hulle sien die skool uit na die nuwe seisoen van 2023-2024.

Isabella Strauss en Izak Burger

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal