Midmar Myl 2023. Baie geluk aan Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders en onderwysers wat die afgelope naweek aan die Midmar Myl 2023 se 50ste byeenkoms deelgeneem het! Schools That Rock congratulate all the learners and teachers who participated at the 50th Midmar Mile this past weekend.
Uitstekende tye is aangeteken deur onderskeie swemmers. Uitslae as volg:
- Kennith Outram het 3 items geswem: 1 ste item: 29:00; 2 de item: 28:16; 3 de item: 27:55.
- Mieke Hattingh het 2 items geswem: 1 ste item: 34:06; 2 de item: 32:35.
- Mia Ehlers het 2 items geswem: 1 ste item: 37:49; 2 de item: 37:11.
Die volgende swemmers het almal een item geswem: Jaden Maritz: 25:56; Cherná Fouché: 27: 43; Simonè Pretorius: 30:16; Èbet Bester : 30:03; Gaby Bishop: 32:53; Joshua Reynolds : 37: 31; Alissa Erasmus: 40:41; Maroné Bornmann: 42:40; Kerneels Jansen Van Rensburg: 44:26; Jomari van der Linde 46:09; Willie Pretorius 46:16; Juffrou Elmarie de Bruyn: 46:54.



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








