)

Grey Kollege Skoolkapteins 2023 – Primêre- en Sekondêre Skool

Grey Kollege Skoolkapteins 2023. Grey Kollege Primêr en Grey Kollege Sekondêr het hul Skoolkapteins vir 2023 bekend gemaak.

Grey Kollege Primêr:

  • Anton Piek – Hoofseun
  • Daniel Hayidakis – Onderhoofseun
  • Christian Janse van Rensburg – Onderhoofseun

Grey Kollege Sekondêr:

  • Ranon Fouché – Skoolkaptein
  • Roan Janse van Rensburg – Skoolonderkaptein: Stad
  • Luke Reynders – Skoolonderkaptein: Koshuis

“Die eerste verantwoordelikheid van ‘n leier is om die werklikheid te definieer. Die laaste is om dankie te sê. Tussendeur is ‘n leier ‘n dienaar. Max DePreez. May your term of service lead to personal growth and may you be servant leaders to Grey College. (Mnr Jurie Geldenhuys: Skoolhoof Primêr)

” A true leader has the confidence to stand alone, the courage to make tough decisions, and the compassion to listen to others. He does not set out to be a leader, but becomes one by the quality of his actions and the integrity of his intent”. Baie sterkte vir jul termyn en mag julle krag ontvang om te lei deur voorbeeld. (Mnr Braam van Wyk: Skoolhoof Sekondêr).

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegesecondary.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal