Hoofleiers 2023. Welkom Gimnasium het hul nuwe Hoofleiers, Luané Pienaar en Danté Smith, vir volgende jaar aangewys. Luané en Danté is albei oud-leerders van Welkom Volkskool.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








