)

Top 15 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Durbanville die Wenners

Top 15 Atletiekbyeenkoms. Die Hoërskool Durbanville se Atletiekspan het die afgelope naweek aan die Top-15 Atletiekbyeenkoms by UWK deelgeneem. Hierdie byeenkoms was deur Fairmont en UWK aangebied.

Durbanville het puik presteer. Van die 68 spanne wat deelgeneem het, het die span algeheel die eerste plek behaal. Hoërskool Durbanville se atelete wat deelgeneem het, is Markus van der Walt, Simon Meiring, Minki Brink, Daiman Titus, Amy ten Cate, Chandler Erasmus, Janu Sadie, Cara Bester, Kylin Roux, Chloe Serrotti, Ankia Bosman, Nell van Wyk, Mila Aucamp en Granwille Fredericks.

Ons atlete vind verseker baat by ons nuwe Hoë Prestasiesentrum en Fisiopraktyk (Aucamp & Wilsdorf). Dit is vanjaar op die been gebring. Ons atlete het ook tyd spandeer tydens die Wintermaande. Dit is ‘n goeie begin vir die seisoen – ons is trots.” – Freddie Brooks (Hoof Sportontwikkeling en Bemarking).

Die skole het as volg geplaas:

  • 1 Durbanville
  • 2 Paarl Gimnasium
  • 3 Paarl Boishaai
  • 4 Bloemhof
  • 5 Tygerberg
  • 6 Malibu
  • 7 Stellenberg
  • 8 Paarl Girls
  • 9 Paul Roos
  • 10 Fairmont

Hoërskool Durbanville bedank Fairmont en UWK wat hierdie geleentheid vir die atlete geskep het.

Top 15 Athletics Event 

Durbanville High School’s athletics team competed in the Top 15 Athletics event at UCT this past weekend. This event was hosted by Fairmont and UCT.

Durbanville performed admirably, taking first place overall of the 68 teams that participated.

“Our athletes are certainly benefiting from our new High-Performance Centre and Physio Practice (Aucamp & Wilsdorf) that was set up this year. Our athletes also spent time during the winter months. It is also a great start to the season – we’re proud.” – Freddie Brooks (Head Sports Development and Marketing).

Durbanville High School thanks Fairmont and UWC for creating this opportunity for the athletes.

Meer skolenuu

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal