Krieket – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem is baie trots op hul leerders wat ingesluit is vir die Oos-Vrystaat krieket.
Die spelers wat gekies is vir die Oos-Vrystaat krieket is: Jacobus Beukes. Awert Viljoen. Fourie Scheepers. Ruben Swart. HJ Eksteen.Theuns Fourie. Ruan Heunis. Erhard Barends. Bernard Saayman. PJ Strauss. Andries Rautenbach. Francois Swart. Linde du Plessis en Abi Tshonti.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








