)

Las Vegas Bal – Erries geniet ‘n Nelsiebal weer na twee jaar

Las Vegas Bal. Na twee jaar was Hoërskool Ermelo se Nelstehuis meer as gereed om ’n Nelsiebal te hou en die Erries het die sosiale geleentheid met beide hande en vol entoesiasme aangegryp. Vanjaar se tema was “Las vegas” Bal en die koshuisdogters moes almal saam werk om die tema elegant in die eetsaal, voorportaal en studiesaal van Nelstehuis uit te beeld.

20TWINTIG kafeteria het die kos vir die aand voorberei en die ete is met Oreo-roomys afgesluit. Die Nelsie graad 8’s was kelners en ’n professionele fotograaf het die herinneringe vasgevang.

Dit was ’n onvergeetlike aand waar die Erries sosiaal kon verkeer en vriendskappe tussen lag, gesels en dans inkleur. Die Nelsies waardeer elke leerder wat die geleentheid bygewoon het!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal