)

Inter GCB vs PRG – Grey Kollege O.14 en O.15 Rugby vs Paul Roos

Inter GCB vs PRG. Grey Kollege van Bloemfontein en Paul Roos Gimnasium van Stellenbosh het mekaar vandag die stryd aangesê op die rugbyveld in Stellenbosch. Dit was werklik ‘n titaniese stryd tussen die spanne in moeilike, nat toestande maar die manne het moedig geveg!

Die volgende O.14 en O.15 uitslae ( Grey eerste) is tydens die Inter GCB vs PRG aangeteken:

  • O.14A verloor 13 – 15
  • O.14B verloor 07- 22
  • O.14C verloor 14 – 34
  • O.14D verloor 0 – 22
  • O.14E verloor 0 -74
  • O.15A verloor 0-13
  • O.15B verloor 07-19
  • O.15C verloor 0-19
  • O.15D verloor 09-10
  • O.15E verloor 0-30
  • O.15F verloor 12-13

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegesecondary.com/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal