Mini Hokkie. Verskeie laerskole het aan ‘n Mini hokkie toernooi op 11 Augustus in Bethlehem deelgeneem. Die toernooi is by New Horizon aangebied.
Die kinders het die mini hokkie baie geniet en die volgende uitslae is behaal:
- Hoërskool Reitz o/9A verloor 2-1 vs Jordania
- o/7A van Hoërskool Reitz wen 1-0 vs NH
- o/7A Hoërskool Reitz wen 1-0 vs Jordania
- Hoëtskool Reitz o/9B verloor 1-0 vs Primêre Skool Jordania
- o/8A Reitz wen 1-0 vs Graanveld
- o/8A Reitz verloor 3-0 vs Laerskool Truida Kestell
- o/8B Reitz verloor 4-0 vs Jordania. Seuns verloor 1-0 vs Jordania. Seuns wen 2-0 vs New Horizon


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








