)

Skiet – Hoërskool Kalahari by vierde Skiet Liga in Upington

Skiet. Hoërskool Kalahari se leerders het aan die 4de Skiet Liga in Upington deelgeneem. Die liga is by Laerskool Oranje Noord aangebied.

Delarey Saaiman van Hoërskool Kalahari het twee silwer medaljes vir 3P en 10m staan behaal. Thys Fourie skiet pistool en hy het ‘n brons medalje ontvang. Hoërskool Kalahari se skuts berei nou voor vir die finaal in Kimberley. Die finaal vind in Kimberley plaas op 19 Augustus.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.kalaharihighschool.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal