SA Skole Rugby. Camden Schoeman, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, is as kaptein van die SA Skole A-span gekies. Die SA Skole Rugby A-span en die SA Skole span speel Saterdag die voorwedstryd vir die wedstryd tussen die Sprinbokke en Wallis op die Kaapstad Stadion.
Camden Schoeman, learner from Outeniqua High School in George, has been named SA Schools A team captain.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








