Western Games. Christo Mons van Morgenzon Landbou Akademie, Mpumalanga, het die naweek van 11 en 12 Junie aan Western Games deelgeneem by Sawmga Bethal.
Hy het die volgende prestasie behaal by Saterdag se spele:
- Bi-Rangle Level 1 – 2de plek met ‘n tyd van 23.343 sec.
- Hurry Scurry Level 1 – 1ste plek met ‘n tyd van 16.247 sec.
- Quadrangle level 1 – 2de plek met ‘n tyd van 36.286 sec.
- Single Stake Race level 1 – 2de plek met ‘n tyd van 13.727 sec.
Sondag se spele:
- Barrel Race level 1 – 2de plek met ‘n tyd van 31.421 sec.
- Fig 8 Stake level 1 – 2de plek met ‘n tyd van 16.125 sec.
- Keyhole level 1 – 1ste plek met ‘n tyd van 10.416 sec. en het ‘n Level 2 tyd gery.
- Poles 1 level 1 – 2 de plek met ‘n tyd van 17.495 sec.
- Speed Ball level 1 – 2de plek met n tyd van 11.032 sec.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf