)

Wêreldskiet – Hoër Landbouskool Marlow se ramme woon wêreldskiet by

Wêreldskiet. Vier oud- en huidige ramme van Hoër Landbouskool Marlow van Cradock gaan Wêreldskiet toe.

Hulle gaan aan die volgende kompetisies deelneem:

  • Anro (Vinkel) Steyn Junior kleinkaliber handwapen
  • Tiaan Scheepers Popeye Senior kleinkaliber geweer
  • Mnr Benninghof skiet groot kaliber en klein kaliber handwapen en veldpistool
  • Charl (Husky) Esterhuizen Junior klein kaliber geweer
  • Andries Greeff Plankie Junior klein kaliber geweer

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://marlow.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal