)

SA Ryukyu Martial Arts – Hoërskool Linden leerders skitter

SA Ryukyu Martial Arts. Twee graad 8-leerders van Hoërskool Linden in Randburg, SA Ryukyu Martial Arts – Hoërskool Linden leerders skitter, was deel van die Gauteng-span wat aan die begin Junie aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap (SARMAF) in Sasolburg, deelgeneem het.

Meer as 270 vooraf-kwalifiserende deelnemers van al die Gauteng-streke, die Vrystaat, Noordwes, Noord-Kaap en Wes-Kaap het die naweek deelgeneem aan verskeie dissiplines in die sport.

Die twee het uitstekend presteer op die dag:

Lienka (Junior Swart Belt) wen Goud vir haar Kata (bewegingstegnieke) asook Silwer vir Kumite

Amy (Pre-Swart Belt) wen Goud vir Kumite (gevegskuns).

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://linden.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal