)

Redenaars – Erries hou naam hoog by die ATKV-uitdunne

Redenaars – Hoërskool Ermelo het hul naam hoog gehou tydens die ATKV-uitdunne. Hoërskool Ermelo het die streeksuitdunne aangebied. Dit was tydens die eerste rondte van die ATKV Redenaars wat Erries hulle uitstekend van hulle taak gekwyt het.

Die ATKV se standaard was en is nog altyd van hoogstaande gehalte. Dit is hoekom Hoërskool Ermelo so besonder trots is op die leerders wat deur is na die semi-finale rondte. Dit sal plaasvind op 20 Mei te HTS Witbank.

Die volgende redenaars is deur na die semi-finale rondte.

In die graad 8 – 9 Huistaal Voorbereid-kategorie is dit:

  • An-Euné van Niekerk
  • Lidmari Sheppard
  • Wianke Cloete.

Graad 10 – 12 Huistaal Voorbereid-kategorie is die redenaars wat deurgaan na die volgende rondte:

  • Carla Ferreira
  • Chrizanne Joubert
  • Marice de Jager
  • Mienke Cloete
  • Zanéke Ludick.

In die graad 10 – 12 Huistaal Onvoorbereid-kategorie is die volgende redenaar deur:

  • Zané du Plessis

Die graad 10 – 12 Eerste Addisionele Taal Voorbereide kategorie redenaar wat deur is, is:

  • Nqobile Zwane

Baie geluk aan elkeen van die sprekers. Erries is met reg trots op jul redeneringsvermoë.

Hoërskool Ermelo wens elke leerder alle sterkte toe vir die semi-finaal wat voorlê.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal