)

ASA-aflos-kampioenskappe – EHS Atlete blink uit

ASA-aflos-kampioenskappe. Vier atlete van Hoëskool Ermelo het 29 en 30 April aan die ASA-aflos-kampioenskappe in Sasolburg deelgeneem. Die vier skitterende atlete is Mia Davel, Mia Steenkamp, Kryn Romijn en Marlioné Erasmus

Die atlete presteer as volg:

  • Mia Steenkamp behaal goud in die 4x 800m aflos vir dogters o/20.
  • Mia Davel verwerf ‘n goue medalje in die 4x 400m aflos vir dogters o/18.
  • Kryn Romijn (seuns o/16) behaal silwer in die “medley relay”-item, asook ‘n brons medalje in die 4x 400m aflos.
  • Marlioné Erasmus (dogters o/16) verwerf twee vierde plekke in onderskeidelik 4x 100m aflos en die “medley relay”.

Baie geluk met die uitsonderlike prestasies van die atlete, asook met jul deelname op ‘n vlak van dié gehalte.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal