)

SA Skole Swemgala – Julie en Armand Landmann presteer

SA Skole Swemgala. Julie en Armand Landmann van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het aan die SA Skole Swemgala deelgeneem. Beide swemmers het goed gevaar en het medaljes verower.

  • Julie Landmann: Brons – 50m Vryslag
  • Armand Landmann: Silwer – 50m Rugslag.

Die Vrystaatspan was die kleinste skole swemspan. Afgesien daarvan het hulle die algehele 4vierde plek los geswem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal