Oekraïne. Die manne van Leith-Huis, Koshuis by Grey Kollege, het ‘n spesiale gebedsgeleentheid gehou om in te tree vir die Oekraïne en die talle mense wat hul lewens verloor in dié oorlog. Die blou en geel lap verteenwoordig die Oekraïne se landsvlag.
#ViveLaGrey#Grey2Gold#GreyCares
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf