)

Fietsry – Goeie uitslae vir Laerskool Skool Truida Kestell leerders in Bergfiets kompetisie

Fietsry – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem se leerders het hulle goed gekwyt van hul taak in die SA XCO cup fietsry kompetisie.

Dit was ‘n baie harde kompetisie en selfs Namibië het die leerders laat les opsê.

Die uitslae was as volg:

  • 21ste JANNO KRIEL     Seuns – Sub Junior                 
  • 4de INGE VAN HEERDEN       Dogter – Sprog    
  • 13de COBUS VAN ASWEGEN  Seun – Nipper       
  • 2de HEILI VAN HEERDEN   Dogter – Nipper          

Baie geluk Truidjies is baie trots op julle!!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/

#truitjietrots

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal