)

Mpumalanga Atletiek Kampioenskappe – Erries presteer uitstekend

Mpumalanga Atletiek Kampioenskappe. Elf atlete van Hoërskool Ermelo het Saterdag, 26 Februarie, aan die Gert Sibande Streeksuitdunne te Secunda-stadion deelgeneem.  Hierdie atlete het hul uitstekend van hul taak gekwyt en dring deur na die Mpumalanga Atletiek-Kampioenskappe wat op Saterdag, 5 Maart, in Secunda sal plaasvind.  Die Erries is opgewonde om te sien wat julle by die Mpumalanga Atletiek Kampioenskappe sal bereik.

Dogters o/15:

  • Elizca Lotz (300m-Hekkies en 90m-Hekkies)
  • Mikaela Hand (Skyfwerp en Gewigstoot)
  • Elizma Swart (Skyfwerp, Gewigstoot en Drie-Sprong)
  • Marlioné Erasmus (200m en 400m)

Dogters o/17:

  • Mia Steenkamp (800m en 400m-Hekkies)
  • Zané du Plessis (100m-Hekkies en 1500m)
  • Mia Davel (400m-Hekkies, 100m Hekkies en Hoogspring)

Seuns o/15:

  • Kryn Romijn (400m)
  • Luan Greyling (800m)

Seuns o/17:

  • Tyrone Berning (400m, 400m-Hekkies en Hoogspring)
  • Bongmusa Vilakazi (1500m)

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal