)

Streeksatletiek – Goutie-waardes en selfdissipline maak hul wenners

Streeksatletiek. Goudveld Hoërskool, Welkom, is vanjaar weer die wenners van die Streeksatletiek! Een van ons Goutie-waardes is selfdissipline. Ons atlete het hierdié waarde gedurende die grendeltydperk toegepas en daarom kan ons spog met ongelooflike atletiek uitslae.

Baie geluk aan Tyla Wasmuth en Ilke de Klerk wat die eerste en tweede-beste atlete op die byeenkoms was! Gouties is trots op elke atleet en afrigter!

Baie geluk aan ons 140 atlete wat saam met die afrigters hard gewerk het om weer die Streeksatletiek te wen.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal