)

Gr 8 konsert – Hoërskool Fichardtpark se Super Fichies

Gr 8 konsert. Dit was behoorlik ‘n reis deur superheld-wêreld op Dinsdag, 25 Januarie, toe die Fichie Graad 8’s hul jaarlikse Gr 8 konsert aangebied het. Baie dankie en geluk aan ons oud-Fichies, huidige Fichies en Fichie-personeel wat uitstekende hoofrolle vertolk het.

Baie geluk aan die ‘Catwoman’, ‘Iron Man’, ‘Wolverine’, ‘Super Barbie’, ‘Superman’ en ‘Joker’- klasgroepe, met puik vertonings. Spesiale dank aan juff Nadia en Jean-Marie, Leerderraad en groepleiers vir hul harde werk met die Graad 8’s. “Baie gelukkies aan die Graad 8 D’tjies wat aangewys is as die wennertjies” #superbarbie #jymoesdaarweesomteverstaan

#voorkeurskool #fichieaggies

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal