)

Sentraal Krieket – Hoërskool Sentraal O.15 Krieketspan presteer

Sentraal Krieket. Hoërskool Sentraal se O.15 Krieketspan het hul krieket wedstryd teen Hoër Landbouskool Boland van die Paarl met 33 lopies gewen.

Pieter Muller van Sentraal het vyf paaltjies platgetrek in drie beurte. Hy het slegs sewe lopies afgestaan. Liam Pretorius het ook met die kolf uitgeblink deur 62 lopies vir Tralies aan te teken.

Sentraal bedank ook die Knights, Wandile Makwetu en Matthew Kleinveldt, wat ‘n draai by die wedstryd gemaak het. Hulle het die manne ook vinnig ‘n bietjie touwys te maak.

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal