)

Redenaars – Kai de Klerk van Laerskool Truida Kestell skitter in Podiumpret

Redenaars – Kai de Klerk is Leerder van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem. Hy is slegs een van tien sprekers van die Podiumpret Redenaarskompetisie, wat gekies is om aan die “Talent Africa” redenaarskompetisie deel te neem.

Die eerste rondte het deur die instuur van ‘n video geskied. Hy het daarna gekwalifiseer om aan die “Stars of the Universe” kompetisie deel te neem. By hierdie internasionale kompetisie het hy ‘n goue sertifikaat verwerf.

Baie geluk Kai! Truidjies is baie trots op hierdie Supertruidjie!

Meer oor skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal