Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom MinĂ© Schilling, by die “groot skool”. Sy begin vandag, 12 Januarie haar skoolopleiding by Laerskool Nelspruit in Mpumalanga.
Miné se ouers is Rhyno en Vanessa Schilling.
Geniet jou skoolloopbaan Miné. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Behou en Bou!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://laerskoolnelspruit.co.za
Foto verskaf