)

Boodskappe 2021 Matrieks – Pieter-Jan Nel van Helpmekaar Kollege

Boodskappe 2021 Matrieks. Pieter-Jan Nel se ouers het hierdie besondere boodskap aan hom gerig om dit saam met hom die toekoms in te neem. Pieter-Jan is in matriek by Helpmekaar Kollege, Johannesburg.

“Liewe Pieter-Jan, vandag het jy vir die laaste keer jou kinder-skoene uitgetrek…. Moenie dat die wêreld jou insluk vorentoe nie – hou jou voete op die grond en jou ken in die lug. Jy weet wie jy is, waarvoor jy werk en waarheen jy oppad is. Ons is só trots op die jongman wat jy is!

Liefde, Pappa en Mamma”

Foto verskaf

Lees meer skolenuus:

https://schoolsthatrock.co.za

http://www.helpmekaar.co.za/wp/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal