)

SA gimnastiek spele – Divan Diedericks van Hoërskool Sentraal presteer

SA gimnastiek spele. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein is baie trots op Divan Diedericks wat tydens die afgelope vakansie aan die SA gimnastiek spele (vlak 4, 13 – 16 jaar) as deel van die Vrystaatspan (vlak 4, 13 – 16 jaar) deelgeneem het. Divan het die volgende prestasies behaal:

Vloer: 2e plek (silwermedalje)

Sprong: 14e plek

Brug: 1e plek (goue medalje)

Rekstok: 5e plek

Algehele 2e plek (silwermedalje)

Die Tralies is baie trots op jou, Divan.

Lees meer oor Sentraal:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal