Suid-Vrystaat Hokkie. Twee hokkiespelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein sal die naweek van die Suid-Vrystaat in Bethlehem verteenwoordig.
Batista Bobeje speel O/18 en Lana van Deventer O/14.
Fichies is trots op julle!
Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark:
Become a Sponsor








