)

Zuikerkop Adventure Dash – Fietsryers neem deel

Zuikerkop Adventure Dash – Fietsryers. Bergfietsryers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het Saterdag, 18 September 2021 deelgeneem aan die Zuikerkop Adventure Dash naby Clocolan.

Die fietsryers kon deelneem aan 50km, 30km, 20km, 11km en 6km. Al die roetes is gery op plaaspaaie, enkelspoor en grondpaaie.

Baie geluk aan die Zuikerkop Adventure Dash fietsryers met hulle prestasies, asook Johan van Zyl, Van Zyl Schoeman en Ilan Bester wat ook deelgeneem het.

Inge van Heerden behaal 2de plek in die Dogters 20km. Franco van Heerden behaal ‘n 1ste plek in die Seuns 20km. MW Pretorius behaal ‘n 3de plek in die Seuns 20km. Heila van Heerden behaal behaal ‘n 1ste plek in die Dogters 11km. Deon van Zyl behaal ‘n 2de plek vir Seuns 11 km in die Zuikerkop Adventure Dash fietsry.

Zuikerkop Adventure Dash - Fietsryers neem deel
Heila van Heerden en Deon van Zyl

Truidjies is baie trots op julle!

#truidjietrots

Foto’s verskaf

Congratulations to the Zuikerkop Adventure Dash bike riders for their achievements as well as Johan van Zyl, Van Zyl Schoeman and Ilan Bester who also participated.

Truidjiies are very proud of you!

#proudtobeatruidjie

Lees meer oor Laerskool Truida Kestell

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.truidakestell.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal