Matrikulant van die Jaar. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein is baie trots op Rianette Kemp wat die top 14 behaal het tydens die Matrikulant van die Jaar kompetisie.
JF is baie trots op jou, Rianette!
Foto verskaf
Lees meer oor JF:
Become a Sponsor








