Vrystaat Mini Tennis. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het baie goed presteer tydens die Vrystaat-mini Tennistoernooi in Bethlehem. Iné Vorster, Luise Janse van Rensburg en SJ Odendaal het JF se naam hoog gehou by die toernooi.
Iné, o.16 het vyfde geëindig en is as naaswenners in die dubbels gekroon. Luise het die vroue enkels- en dubbels-afdeling gewen. SJ Odendaal het tiende geëindig in die o.14-afdeling.
Baie geluk aan hierdie drie tennissterre!
Trots JF
Foto’s verskaf
Lees meer oor Jim Fouché: