)

Jim Fouché presteer by Motheo Wiskunde kompetisie

Foto van bo na onder: Lourens van Niekerk, Anri van der Walt, Andries van der Walt, Christian Strydom en Jana Rossouw

Jim Fouché by Wiskunde. Tydens die uitdunrondte van die Motheo-distrik se wiskunde kompetisie het vyf leerders van Jim Fouché baie goed gevaar.

Doe volgende prestasies is behaal:

Lourens van Niekerk (Graad 11 – Top 5)

Anri van der Walt (Graad 10 – 3de plek)

Andries van der Walt (Graad 9 – 5de plek)

Christian Strydom (Graad 9 – 4de plek)

Jana Rossouw (Graad 9 – 1ste plek)

Baie geluk aan hierdie 5 leerders. JF is baie trots op julle.

Lees meer oor JF:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.jf.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal