)

Hoërskool Sentraal se Leerlingraad bekend gemaak

Hoërskool Sentraal Leerderraad vir 2022. Groot opgewondenheid het geheers met die bekendmaking van die Leerlingraad vir 2022.

Die volgende leerders is gekies Arina Kleynhans, Bernard Kachel, Carla Hechter, Celia Snellenberg, Christine Koekemoer, Delius Schoeman, Francois Hefer, Gerhard Faber, Hanu van der Berg, Harm Fourie, Hein Champion, Hendré Botha, Jan Harm van der Walt, Kyla Vorster, Leila Theron, Lizemé van der Walt, Mariné Koekemoer, Mia Coetzee, Miandi Steenkamp, Nialize Cronjé, Stefan Robberts, Stephan du Toit, Vian Visser en Zionné Grobler.

Hoërskool Sentraal se Leerlingraad bekend gemaak
Hoërskool Sentraal se Leerlingraad bekend gemaak
Hoërskool Sentraal se Leerlingraad bekend gemaak
Hoërskool Sentraal se Leerlingraad bekend gemaak
Missie van Hoërskool Sentraal

Sentraal se missie is om Gehalte-onderwys aan alle leerders te voorsien en op hierdie wyse ‘n hegte fondament vir die ontwikkeling van leerders se talente en bekwaamhede te lê;

Optimale ontwikkelingsgeleenthede en werksomstandighede aan al sy werknemers te bied;

Die Christelike geloof te bely en Christelike opvoeding te bevorder;

Kwaliteitonderwys aan sy leerders te bied.

Visie van Hoërskool Sentraal
Die Hoërskool Sentraal se visie is om ‘n hoëprofiel opvoedkundige instelling te wees met ‘n sterk Christelike karakter wat gebalanseerde jongmense oplei om waardige en diensbare landsburgers te wees.

Foto’s verskaf

Lees meer oor Hoërskool Sentraal:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.sentraal.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal