)

Hoërskool Punt 2de in Eerste Afdeling van die ‘HSEL’

Punt 2de in ‘HSEL’. Hoërskool Punt het in Februarie 2021 met E-Sport begin.

Hoërskool Punt van Mosselbaai se CSGO-span het 2de in die Eerste Afdeling van die HSEL (High School E-Sport League) geëindig. Hulle speel in September in Rondte 1 van die finale. Hulle is tans 10de in die land en het nog ‘n geleentheid om hul posisie te verbeter.

Die RL-span het 7de in die Premier Division van die HSEL geëindig en het ook vir die finale rondte gekwalifiseer.

Aansoeke vir die uitdunne in 2022 is tans oop en die belangstelling is baie goed.

Hoërskool Punt is baie trots op hierdie twee spanne en hul prestasies.

Sterkte met die finale rondtes!

Lees meer oor Hoërskool Punt:

https://schoolsthatrock.co.za/category/western-cape/western-cape-schools/knysna/

https://www.pointhighschool.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal