)

Vrystaat Luggeweerskiet finale rondte

Hoërskool Aliwal Noord het op 21 Augustus aan die Vrystaat Luggeweerskiet kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein plaasgevind.

William Muir, Izelle van Vuuren en Gary Marx het deurgedring na die rondte en weereens baie goed gevaar.

William Muir neem 0/21 deel en behaal ‘n 10de plek met 765 punte. Izelle van Vuuren en Gary Marx neem 0/14 deel. Izelle behaal ‘n 1ste plek met 847 punte en Gary ‘n 12de plek met 747 punte.

Baie geluk aan Izelle en Gary wat ook verkies is tot die Vrystaatspan wat op 24 en 25 September 2021 aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gaan deelneem.

Ons hou vir julle baie styf duim vas en weet dat julle Aliwal-Noord se naam hoog gaan hou!

Foto verskaf

Lees meer: https://schoolsthatrock.co.za/category/eastern-cape/eastern-cape-schools/east-london/

http://www.aliwalhighschool.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal