)

Errie-atlete presteer tydens landloop byeenkoms

Erries landloop atlete het baie goed presteer tydens ‘n landloop byeenkoms. Hoërskool Ermelo het op 18 Augustus deelgeneem aan ‘n landloop byeenkoms te Hoërskool Hertzog. Daar was slegs een byeenkoms vir 2021 en Erries het hul uitstekend van hul taak gekwyt.

Die volgende atlete verdien besondere vermelding:

Bongmusa Vilakazi eindig eerste (seuns o/16), Chester Mpahlele behaal ‘n derde plek (seuns o/16), Nicolas Steyn ‘n vierde plek (seuns o/14), Mia Steenkamp ‘n eerste plek (dogters o/16) en Zané du Plessis ‘n tweede plek in dieselfde ouderdomsgroep. Caylin Loock eindig eerste in die afdeling vir dogters o/17.

Baie geluk aan bovermelde atlete en baie sterkte met jul voorbereiding vir toekomstige byeenkomste.

Die Erries hou julle flinke tred met groot belangstelling dop!

Foto verskaf

Meer oor Hoërskool Ermelo

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/mpumalanga/mpumalanga-sports/

https://www.erries.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal