)

Hoërskool Fichardtpark Landloop

Hoërskool Fichardtpark atlete het Vrydag, 13 Augustus, aan landloop Liga 4-wedloop deelgeneem.

Die uitslae van die landloop Liga 4 was as volg:

Seuns O.14 – 4 km: Ruben Scheepers – 6de en Tristen Leonard – 11de

Dogters O.14 – 4 km: Duaney van Wyk – 4de

Dogter O.16 – 4 km: Eunike Venter – 11de

Junior Vroue – 6 km: Mianda Nel – 2de

Mans O.22 – 4 km: Andries Howell – 14de

Baie geluk aan al die atlete.

Meer oor Hoërskool Fichardtpark:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

http://www.fpark.co.za/

Fichardtpark neem altyd die voortou by die atletiek.

Ons atlete presteer jaarliks op provinsiale en nasionale vlak. Atletiek by Fichardtpark beweeg elke jaar van krag tot krag en ons is seker ons sal weer heelwat leerders in verskeie SA – spanne verteenwoordig.

Hoërskool Fichardtpark doen baie vir sport. Andersportsoorte wat die skool aanbied is rugby, hokkie, netbal, krieket, pluimbal, skiet, skaak, tennis en cheerleaders.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal