)

Primêre Skool Naudéville maak Raadvoorsitters bekend

Primêre Skool Naudéville in Welkom het pas hul Raadvoorsitters vir die derde kwartaal aangekondig.

Graad 7A Raadvoorsitters: Kaylin Potgieter en Ryan Rowett

Graad 7B Raadvoorsitters: Hailey Harding en Henrico van der Merwe

Graad 7C Raadvoorsitters: Eunice de Klerk en Willem Haywood

Baie geluk aan hierdie 6 Raadvoorsitters! 

Meer oor Primêre Skool Naudéville:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.naudies.co.za

By Primêre Skool Naudéville streef hulle na voortreflike Afrikaanse onderwys. Hulle doen dit in ‘n veilige omgewing deur middel van ‘n Christelike basis wat Liefde (woorde, tyd, gee, doen, aanraak); Vriendelikheid (glimlag, groet, gelukkig, help, positief); Respek (ander, jouself, besittings, groet, help); Omgee (bid, besoeke, gesels, troos, vergewe).

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal