)

Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe personeel

Foto: vlnr: Mevrou Edrei du Plessis en Meneer Dean du Rand

Schools That Rock berig oor Erries se nuwe onderwysers.

Die Erries begin die derde kwartaal met twee nuwe toevoegings tot die personeel.

Me. Edrei du Plessis is die nuwe rekeningkunde-onderwyser vir graad 8 en 9 en mnr. Dean du Rand is deel van die sport-afrigting, sowel as aan die stuur van EHS-vervoer.

Baie welkom aan die nuutste twee Erries. Mag die pad wat julle saam met EHS gaan loop, ‘n geseënde en vervulde pad wees.

Die Erries is opgewonde om die pad saam met julle te stap.

Meer oor Hoërskool Ermelo:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/mpumalanga/mpumalanga-schools/

https://www.erries.co.za

Sport

Hoërskool Ermelo wil graag leerders kweek wat ‘n gebalanseerde leefstyl handhaaf. Om dié rede heg die skool baie waarde aan fisiese oefening sowel as die dieper lewenswaardes wat sport by leerders tuisbring.

Die Erries glo dat ‘n gesonde liggaam ‘n gesonde gees huisves.

The Erries believe in a sound mind and a healthy body. We offer a variety of team sports: hockey, netball, rugby and cricket. Sport offers the opportunity to learners to be part of a team.

Selfs by sportsoorte waar leerders meer in ‘n individuele hoedanigheid deelneem, soos atletiek, tennis, gholf, hengel, skiet, ruiterkuns en skaak, speel hulle as span steeds ‘n onmisbare rol in Errie-sport. Vir diegene met ‘n liefde vir landbou is daar jeugskoue waar leerders touwys gemaak word oor hoe om met vee te skou. 

Hoërskool Ermelo beskik oor uitstekende sportfasiliteite. We are proud of our internationally acknowledged
Errie-Unie-Astro hockey field, five high quality tennis courts, six netball courts, three squash courts and many more.

Vir leerders wat nie in sport belangstel nie, maar wat steeds ‘n gesonde leefstyl wil handhaaf, is daar die O2-Oxygen gimnasium op EHS se terrein met ‘n wye verskeidenheid apparaat waar verskeie fiksheids- en kondisioneringsklasse aangebied word. 

Sport is ‘n belangrike deel van menige jongmens se lewe. That is why we strive to offer each Errie the opportunity to develop and perform to the best of his/her ability in the sport of his/her choice, ensuring that our learners maintain a healthy lifestyle.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal