)

Pragtige kruis pronk in ANHS se voorportaal!

Foto: Links: VCSV lede gom hul klippies met die kruis regs

Die VCSV van Hoërskool Aliwal-Noord het in die tweede kwartaal ‘n pragtige spanpoging aangewend om ‘n houtkruis te mosaiek.

Elke lid het sy of haar klippie of stukkie spieël teen die houtkruis gegom met die wete dat ons hoop nie in ons eie krag lê nie, maar in Jesus, want deur Sy bloed is ons vrygekoop!

Langs die kruis is twee plaatjies, in Engels en Afrikaans, met Psalm 119:9 daarop wat lui: “Hoe sal ‘n jongmens sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na U woord.”

Soos elke leerder deur die ingang loop word hulle herinner aan Jesus se groot geskenk aan ons en dat daar altyd hoop is in Christus.

Graad 8 dogterskring
Foto links: CSV bestuurspan en regs Ta-da!

Meer oor Hoërskool Aliwal-Noord:

https://schoolsthatrock.co.za/category/eastern-cape/eastern-cape-schools/east-london/

http://www.aliwalhighschool.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal