)

Hoërskool Punt Rugby maak Visse trots

Agter: Vlnr: Mnr M Neethling, Mnr R Gerber en Mnr JR Foreman

Voor:  Vlnr: Jordan Jaars, Lucky Tshawe, Rosco Seconds en HJ Nell

Baie geluk aan HJ Nell, Jordan Jaars, Lucky Tshawe en Rosco Seconds wat in die onderskeie SWD-rugbyspanne ingesluit is.

SWD Grant Khomospan:  HJ Nell

SWD Akademiespan:  Jordan Jaars en Lucky Tshawe

SWD Cravenweekspan;  Rosco Seconds

Punt se personeel is ook betrokke by Provinsiale spanne:

Mnr M Neethling :  Keurder en Hoofafrigter van die SWD Grant Khomospan.

Mnr JR Foreman:  Keurder SWD Grant Khomospan en  Spanbestuurder van die SWD Akademiespan.

Mnr R Gerber:  Dien op Bestuur van die SWD Hoërskole Rugby en Keurder van Cravenweekspan

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal