)

EHS-gholf behaal weer eerste plek

Vlnr: Liam Kitchenmaster, Tobie Leibbrandt, Pieter Leibbrandt en Wian Swart

Op Vrydag, 21 Mei, het een van die Erries se gholfspanne die volgende rondte liga gespeel op Volksrust. As gevolg van die COVID-regulasies, kon daar net een span aan dié liga-rondte deelneem.

EHS se A-span verteenwoordig egter die Erries uitstekend en stap as wenners van die baan af. Dié span is goed op dreef om die liga te wen met net nog een rondte om te speel.

Die tellings van die spelers is as volg: Tobie Leibbrandt behaal 15 punte, Wian Swart behaal 14 punte, Liam Kitchenmaster 13 punte en Pieter Leibbrandt 11 punte.

Baie geluk aan dié seuns met uitstekende tellings en pragtige gholf.

EHS is trots op elkeen.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal