Verskeie EHS-ruiters het aan twee verskillende Mpumalanga- kwalifiserende rondes deelgeneem vir onderskeie kategorieƫ en die Erries het uitstekend presteer. Die rondes het plaagevind in Badplaas.
In die Dresseer Mpumalanga kwalifiserende ronde presteer die volgende leerders as volg:
HelenƩ Lotz behaal twee eerste plekke in onderskeidelik Elementary Medium, asook die Dresseer-klas.
SimonƩ Jacobsz palm drie eerste plekke in: een in die Performance Riding-klas en twee in die Novice Dresseer-klas.
SudrĆ© Meyer behaal ook ān tweede plek in die Equestrian-klas.

In die Mpumalanga Show jumping kwalifiserende rondes het Hoƫrskool Ermelo se leerders ook presteer. Die Errie-ruiters behaal die volgende plekke in die onderskeie klasse:
Accumulator, 70cm-klas:
Eerste plek: CJ Steenkamp
Derde plek: SudrƩ Meyer
Competition, 70cm-klas:
Eerste plek: CJ Steenkamp
Tweede plek: SudrƩ Meyer
Competition, 80cm-klas:
Tweede plek: Mia Steenkamp
Accumulator, 90cm-klas:
Eerste plek: Mia Steenkamp
Tweede plek: Inge van der Walt
Competition, 90cm-klas:
Eerste plek: Inge van der Walt
Tweede plek: Mia Steenkamp
Competition, 110cm-klas:
Eerste plek: Walter van der Walt
Competition, 120cm-klas:
Eerste plek: Walter van der Walt



Baie geluk aan elke ruiter wat so uitsonderlik presteer het. Julle maak Hoƫrskool Ermelo keer op keer trots.
Become a Sponsor








