)

Laerskool Stulting hou suksesvolle veiling

‘n Uiters suksesvolle veiling ten bate van Laerskool Stulting, Humansdorp, en met die samewerking van GWK – Humansdorp  is op Woensdag 31 Maart gehou.

Verskeie ouers en vriende van die skool het vee geskenk. Die vee is opgeveil tydens die GWK Maand-eind veiling in Humansdorp en die opbrengs aan die skool geskenk. Die skool het ook ‘n persentasie van die dag se inkomste ontvang.

Groot dank aan die Beheerliggaam van Laerskool Stulting en die bestuur van GWK – Humansdorp vir die geleentheid. En bowenal – groot dank aan die skenkers van die vee sowel as die kopers op die dag.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal