Hoërskool Pietersburg is baie trots op Celente Badenhorst – 0/19 meisies, Dian Pienaar – 0/19 Seuns, Jordan Menzies – 0/19 meisies, Tane Roos – 0/19 meisies, Erne Kotze – 0/15 meisies, Marili Nel – 0/15 meisies en Dian Gouws – 0/15 seuns wat vir die Limpopo tennisspanne gekwalifiseer het. Baie geluk en baie sterkte met die pad vorentoe!