)

Hoërskool Nelspruit se 2020 top wiskunde-presteerders vier PI-dag

Pi-dag word hierdie jaar op Sondag, 14 Maart regoor die wêreld gevier. Juffrou Rina Malan (Wiskunde Vakhoof) het 2020 se toppresteerders bederf met ‘n pastei om hulle besonderse prestasies te vier.

Die Pi-dagvieringe sal vandag, Maandag, hervat word. Hou die spasie dop!Hier is die toppresteerders (en persentasies) vir 2020:

Graad 8 (nou graad 9) Richard Dickson 94%.

Graad 9 (nou graad 10)Nina Venter 98%, Jeané Henning 98%, Kaylee Ferreira 98% en Lize Oosthuizen 98%.

Graad 10 (nou graad 11) Jomari du Toit 99%, Michiel Eksteen 99% en Johann Grobler 98%.

Graad 11 (nou graad 12) Jana Engelbrecht 99% en Kyle MacDonald 99%.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal