)

Hoërskool Witteberg presteer by Lewenswetenskap Olimpiade

Foto lings vlnr: Duan Maritz, Wian Viljoen, Danielle Olivier, Erica Bibbey, Chene Stear en Gustav Hauptfleisch – Foto regs: Catherine Shepherd

`n Totaal van 20 Wittebergers het einde 2020 aan die jaalikse Lewenswetenskap Olimpiade deelgeneem. Sewe leerders eindig met top prestasies waaronder een leerder `n goue toekenning ontvang het en ses brons medaljes.

Catherine Shepherd het ‘n gemiddeld van 80% behaal en het hiervoor ‘n goue toekenning ontvang.

Duan Maritz, Wian Viljoen, Danielle Olivier, Erica Bibbey, Chene Stear en Gustav Hauptfleisch het brons medaljes ontvang met ‘n gemiddeld van 60%+.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal